top of page
Stationary photo
Stationary photo

Hello 

Is Wiskunde vir jou of jou kind ’n stryd?
Wil jy daardie persentasie ’n hupstoot gee?
Of dalk wil jy net meer gemaklik en selfversekerd voel met die werk?

Dan is jy op die regte plek.

Hier by Juffrou Marlene bied ons ’n interaktiewe aanlyn platform wat Wiskunde maklik en verstaanbaar maak — op jou eie tyd, in jou kamer, koshuiskamer of waar jy ook al is.

 

Alles teen ’n bekostigbare maandelikse bedrag — ’n belegging in jou kind (of jou eie) toekoms.

Kontak Juffrou Marlene

Bly op hoogte met die jongste nuus

  • Facebook

Enige Vrae?

Graad
bottom of page